
Wednesday, September 24, 2008
Foto's van Sydney
Een van my Aussie kollegas, Bob, wat dikwels terreine besoek en foto's neem het my toestemming gegee om van sy foto's te plaas. Die enigste voorwaarde is dat ek nie "silly" byskrifte mag insit nie, toe sit ek sommer geen byskrifte by nie. Baie van die foto's is van hoë geboue af geneem en wys mooi hoe die stad lyk. Geniet dit!


Monday, September 22, 2008
Subscribe to:
Posts (Atom)