Wednesday, September 24, 2008

Foto's van Sydney

Een van my Aussie kollegas, Bob, wat dikwels terreine besoek en foto's neem het my toestemming gegee om van sy foto's te plaas. Die enigste voorwaarde is dat ek nie "silly" byskrifte mag insit nie, toe sit ek sommer geen byskrifte by nie. Baie van die foto's is van hoƫ geboue af geneem en wys mooi hoe die stad lyk. Geniet dit!


























































































Monday, September 22, 2008

Dee Why Strand

Hier wil ons nog gholf speel

Nog foto's van die stad

Sydney Hawebrug




Pyrmont Brug



Darling Harbour




Die omgewing waar ons bly

Die omgewing vanaf die Ferry wharf


Woonstel (voordeur)



Straat in die omgewing



Woonstel aan balkon se kant




Straatkant van die woonstelgebou




Uitsig vanaf ferry wharf (klubhuis)



Uitsig van die balkon



En raai wie veroorsaak al die chaos!



Gesinsfoto's - ons probeer dit mooi doen