Saturday, October 25, 2008

Blue Mountains

In lewende lywe met sy digeridoo.
Dit was nie die Mnr Australiƫ kompetisie nie.



Die drie susters

(die ander drie)

















































Koketoe's is wild in die stad. Hierdie is in Katoomba geneem, 'n dorp in die Blue Mountains.


























Dit is lente en die kleure van die plante is 'n fees vir die oog.




Queen Victoria Building horlosie

Die bootjie links onder is die sekondewyser




Wednesday, October 22, 2008

Motorskou by Darling Harbour - 17/10/08

Nissan Prototipe








Nuwe Ferrari California




Mazda Taiki Prototipe












Audi R8



Darling Harbour & Pyrmont Brug









Tuesday, October 7, 2008

Hawe en kangeroes

Ingang by die hawe

Kangeroes








Hierdie kangeroe's is in die dieretuin afgeneem. Alhoewel die ma 'n kleintjie het, is hulle so mak dat hulle uit jou hand eet en jy kan hulle vryf. Hulle velle is supersag. Die vleis is ook lekker sag en smaak baie soos kalfsvleis. Hierna weet ek nie of ons dit weer sal eet nie.