Saturday, October 25, 2008

Blue Mountains

In lewende lywe met sy digeridoo.
Dit was nie die Mnr Australiƫ kompetisie nie.



Die drie susters

(die ander drie)

















































Koketoe's is wild in die stad. Hierdie is in Katoomba geneem, 'n dorp in die Blue Mountains.


























Dit is lente en die kleure van die plante is 'n fees vir die oog.




2 comments:

  1. Dis als so pragtig, maar vertel ons 'n biedjie hoe gaan dit met die Henning gesin daar in die vreemde. Groete, die Dercksens

    ReplyDelete
  2. Gaan baie goed. Ons geniet dit. Ek gaan hierdie week vir my eerste onderhoud. Ons het ook 'n paar nuwe vriende gemaak. As ons kom kuier bring ek vir jou 'n kangeroe vel. Dit is so sag en mooi. Voel nog steeds of ons met vakansie is. Mens kan elke naweek rondgaan en asemrowende plekke sien, net die huishou raak nou "boring"! Ons sal seker volgende jaar in 'n groter plek intrek. Kan nie wag om 'n boot te koop nie!

    ReplyDelete