Sunday, August 17, 2008

Darling Harbour










By Darling Harbour is altyd toeriste en daar is altyd 'n 'vibe'. Dit is by die Akwarium, Animal World en die uitstalsentrum waar daar enige uitstalling gehou word van naaldwerk tot bote. Kyk hoeveel bote was daar tydens die Sydney Internasionale Bootskou. Adriaan het my soontoe geneem om my te oortuig om Lotto te speel sodat ons 'n boot kan koop!

No comments:

Post a Comment