Sunday, August 17, 2008

Henning Gesin in Australië

Riana en Adriaan het op 27 Mei 2008 in Sydney geland in 'n plek wat ons nog nooit vantevore gesien het nie en vol verwagting vir nuwe uitdagings. Ons is ook nie teleurgestel nie! Hier is 'n klompie foto's van mooi plekke waar ons reeds was. Adriaan is die fotograaf.

No comments:

Post a Comment