Sunday, August 17, 2008

Langs die suidkus








Ons het uiteindelik 'n kar gekoop en kon nie wag om langs die kus af te ry nie. So is ons toe die 17de Augustus langs die kus af, maar daar is nog heelwat om te sien. Hier is oral pragtige sandsteen formasies.

No comments:

Post a Comment