Sunday, August 17, 2008

Uitsig vanaf ons eerste woonstel in Sydney middestad







Ons het die eerste 4 weke in 'n woonstel in Sydney se middestad gebly, gerieflik tussen die winkels, binne loopafstand van die hawe en by openbare vervoer.

No comments:

Post a Comment