Die skip wat Sondagoggend ingekom het is veel kleiner. Dit was 'n heerlike dag rondom die hawe en ons het weer in die botaniese tuin gaan rondloop. Mens kan nie glo jy kan so lekker ontspan in die stad nie. Nou ja, weet nie wanneer ons skip inkom nie, maar dit is 'n lieflike stad om in te bly!
Circular Quay is op die oomblik 'n kleurprag van blomme.
Daar is heelwat sulke Aussie karre
Spesiaal vir Oums:
Vlermuise, nie kleintjies nie!
Toe sak die voëls ons toe tydens middagete. Hierdie 2 koketoe's het die hele tyd daar gesit terwyl Nico hulle voer. Hulle vlieg deur jou hare en sit langs jou op die bank. Die ibis en duiwe het op die grond versamel en dit was soos 'n hele voëlpark.
Ons is so bly dat ons nou op julle blog af gekom het. Ons vrek oor ossie en ons kort-lang termyn plan is om die plek ook ons tuiste te maak. So ons geniet die rond wys op julle blog.
ReplyDeletelekker naweek